ATLANTIS was laas naweek weer ’n bloedbad met ’n dubbele moord Vrydagaand, ’n moord op Sondag en vyf pogings tot moord ...
’N VOLWASSE man is Maandag in hegtenis geneem die onwettige besit van wapens en ammunisie. Die arrestasie het gevolg nadat ...
’N 49-jarige vrou en ’n vyfjarige seun is Maandag doodgeskiet by ’n park in Spandau Village in Eersterivier, terwyl drie ...
DIE Kimberley-eenheid vir ernstige en gewelddadige misdaad, vra die publiek se hulp om Klaas van Rooy (46) van Griekwastad op ...
PAARL. — Dié Bolandse gemeenskap is geruk nadat twee matriekleerders op die rand van hulle skoolloopbaan se einde vandeesweek deur die dood weggeraap is. Cheslin Davids en sy meisie, Julia-Ann Samaai ...
DIE 70-jarige plaasboer wat Vrydag oor Khwezi Richard Beukes (6) met sy bakkie gery en sodoende sy twee bene gebreek het, het ...
DIE polisie en staatsaanklaers is weer geprys vir hul harde werk, ná hulle nog ’n high profile case gesolve het.
’N OUMA (68) en haar vyf kleinkinders, tussen die ouderdom van vier en 11-jaar oud, is glo Donderdagoggend dood in ’n gru-brand. Die brand het by ’n sinkhuis in ’n informele nedersetting langs ...
Ons het vanjaar reeds verskeie kere geskryf oor jong mense en kinders wat in die fleur van hulle lewe weggeruk is. Of dit nou ...
TIEN klaskamers van Villiersdorp Sekondêr is Saterdag deur vlamme vernietig toe ’n verwoestende brand by die skool uitgebreek ...
SALMAAN Moerat staan voor een van sy grootste oomblikke in sy kort maar indrukwekkende internasionale rugbyloopbaan. Hoewel hy maar net in sy 10de wedstryd vir die Bokke sal uitdraf, sal hy Saterdag ...
’N MAN van Bongolethu in Oudtshoorn wat sy swaer doodgesteek het, is verlede week in die Oudtshoorn-streekhof gevangenisstraf van 15 jaar opgelê. Thomas Mzwakhe Xhamfu het die slagoffer aangeval nadat ...